Jesse Eisenberg

Jesse Eisenberg
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jesse Adam Eisenberg
Geboorte 5 Oktober 1983 (1983-10-05)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1999–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jesse Eisenberg (gebore 5 Oktober 1983) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer van Joodse afkoms. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Squid and the Whale (2005), Zombieland (2009), The Social Network (2010), en Batman v Superman: Dawn of Justice (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy